Wedding Planners VINTAGE & Decor rentals
Chapel and venue for small weddings
Flowers & flower arrangements
Wedding &Bridesmaid dresses
We do all functions corporate and themed parties
Ons is 2 susters wat n liefde vir die mooi in die lewe het & het besluit om saam te span & die lewe bietjie makliker & meer bekostigbaar vir ale bruide daarbuite te probeer maak.
Ek Lee is n paar jaar gelede getroud ek en my Nicky besluit toe om dit self te reel ---' DIT WAS GAOS'.... Bv.
Wie bel jy vir jou troukoek?
Waar kry jy jou droom trourok wat jy kan bekostig en klere vir jou aanstaande en wat nog van jou gevolg????
Wat huur jy waar....en hoe sit jy alles bymekaar?
Waar kry ek n prokereur om ons voorhuwelikse kontrak te doen?
Wie weet waar kry ek n Dominee wat ons buite die dorp sal trou,
Musiek, wie gaan jou blomme doen wie kry skouer ruikers en wie nie?? Dis net om n paar dinge te noem.
Jou antwoord: Kontak A-Z Weddings. ons naam se vir jou wat ons doen en wat ons nie het nie kry ons vir jou binne perke natuurlik "ons kannie die JAwoord vir jou se nie".
Ons is baie passievol oor ons klein besigheidjie en hanteer alles self "soos die engelsman se ons is "hands on" en loop die pad saam ons bruide stap vir stap.
Ons kyk uit vir julle en kannie wag om n deel van julle sprokie dag te wees nie.
Allen's Blossoms is ons nuutste baba. Ons kweek self van ons blomme vir troues en funksies. Gerbera's van alle kleure word n klipgooi weg by ons gekweek.
'Your vision our inspiration'