"Laerskool AG Visser is 'n top Afrikaanse, waardegedrewe skool, waar leerders nog kind kan wees en veilig kan speel op 'n groot speelarea. Ons het min leerders in elke klas en dus kan ons onderwysers individuele aandag aan elke leerder skenk. Ons het 'n naskoolsentrum op die terrein waar veiligheid 'n prioriteit is."
Address: 1441 Heidelberg, Gauteng
City: Heidelberg
Zip Code: 1441
categories: local business
related searches: Volkskool heidelberg Koshuis, Volkskool Online, Abbots primary school