Produksie veiling van Andrew Jordaan en seuns. Die daaglikse gebeure op die plaas en net lekker inligting om te deel met mede boere.
Ons missie in ons stoetery is om ramme te teel met goeie belans- goeie bouvorm, goeie meduim kwaliteit wol en hoe vrugbaarheid. Ons visie is om teelmateriaal aan stoet-en kudde boere te voorsien wat ekonomies doeltreffende wol- en vleisproduksie bevorder.
Merino Rams
Dormer Rams
Boran Bulls
Holstein Bulls