Bosveld-gasvryheid gewaarborg op ‘n gesinsplaas vir ‘n persoonlike, unieke Bosveld ondervinding!
Kom geniet die Bosveld op sy beste —
bos-gasvryheid gewaarborg op ‘n gesinsplaas wat altyd streef daarna om jou ‘n persoonlike, unieke Bosveld ondervinding te bied.
Selfsorg verblyf is beskikbaar en families is welkom
Slag-geriewe en koelkamer beskikbaar
Come and enjoy the Bushveld at its best —bush hospitality guaranteed at a family run farm that always strives to give you a
personal, unique Bushveld experience.
Self catering accommodation available and families are welcome
Slaughter facilities and cold room available
Jag met boog of geweer
Akkommodasie
Konferensies/Funksies in die bos
Hunting with bow or rifle
Accommodation
Conferencing/Events in the bush