For all your Beauty Needs
For all your beauty needs...
Die Kuruman dans skool het pas oopgemaak en nou het almal wat lief is vir dans of nuwe passies wil leer die ideale geleentheid. Darius Lottering eienaar en dansinstrukteur van die dansskool, trek na 13 jaar in Johannesburg na Kuruman. Hy is vyf keer as die Suid Afrikaanse kampioen in drie tot vier dansstyle gekroon en derde in November 2009 op die wereldkampioenskappe in Riesa, Duitsland, verwerf.
Mienkie Van Wyk, 'n kinderkinetikus wat haar praktyk in die terapiesentrum oorkant die Oog het, is deel van die span. Sy gaan die kleiner kinders help met bewegings en koordinasie of spiergebrek en ander probleme.