Hierdie is ‘n webblad waar julle al jul kabouters se baba-, peuter-, kleuter- en kindertoerusting kan adverteer sodat ander nuwe mammas dit kan koop.
Kom raak ontslae van al jou ou babatoerusting wat jy nie meer gebruik nie. Iewers daar buite is 'n nuwe mamma wat dit graag wil hê!
Kom loer na ons tuisgemaakte produkte en al die ander dienste wat ons lewer.
As jou ooievaarstee om die draai is stuur jou wenslysie en ek sal sorg dat almal daarvan weet!
As jy enige vrae het oor swangerskap, geboorte of babas en kinders, vra gerus, daar sal beslis iemand wees wat kan raad gee