Boomhuis is a family gallery, place of spiritual connection; worship and for sharing the Word.
Die Boomhuis is ‘n kreatiewe inter-aktiewe kuns-spasie en uitstal ruimte. Dit is ‘n spasie van vryheid en saamkom, van lewe en liefde ... waar mense se lewens aangeraak word. Dis ‘n spasie wat oop is vir saam kreatief wees deur werkswinkels en aanbiedings, saam gesels en lag. Die spasie is ook te huur vir funksies. Waar skoonheid herstel word deur kreatiwiteit en waarheid. Vir meer besonderhede besoek die blog: www.boomhuiswoodmill.blogspot.com.
"Prophetic Art studio - open on appointments. Call Ilse 0845042814"