Ek is hier in die Bosveld gebore, en wat is beter as om op so n ongelooflike plek te bly en jou passie te volg: "My Passie is met Perde werk"
Ons Perde Skool is oop 24/7 gee ons net n lui en maak n afspraak. Ons leer Oud en Jonk, Inbreek van Perde, Perd versorging, Stal van Perde en Gestremde hulp klasse. Dit is nie n werk vir my nie dis my passie.