Breeders Choice is ‘n Wildbemarking besigheid wat direk met die boer werk!
Ons assisteer u met alle aspekte rondom bemarking, aankope, verkope, vang van wild en ook die vervoer daarvan.
Ons sien baie daarna uit om u te ontmoet.
Ons assisteer u met die volgende:
Koop en Verkoop van gewone en eksotiese wild (teel en jagdiere)
Reël van:
Vangste (massa vangste en dart)
Invoer en Uitvoer permitte
Vervoer (besit eie wildswaentjie)
DNA toetse
Dragtigheid toetse
Wildtellings
Eksotiese skuifwerk