“Hierdie Coetzees Facebook Blad is slegs bedoel as 'n algemene inligtingsblad en moet gevolglik nooit as regs- of ander professionele advies benut word nie."
Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin of hierop vervat nie. Kontak altyd u regsadviseur vir spesifieke en toegepaste advies.”
Besoek gerus ons webtuiste http://www.coetzs.co.za of kontak ons kantoor by 056 811 2136.
Dienste wat ons lewer sluit in:
Boedelbeplanning, Opstel van en Advisering met betrekking tot Testamente
Trusts, Inkomstebelasting, boedelbelasting, Kapitaalwinsbelasting, Skenkingsbelasting en BTW,
Transportbesorging, Huweliksvoorwaardeskontrakte, arbeidsaangeleenthede, Arbeidsaangeleenthede
Huur- en Deelsaaikontrakte, Straf en Siviele Litigasie, Familie Reg insluitende Egskeidings en Onderhoudsaangeleenthede
Invorderings, Dranklisensieaansoeke en oordragte