Diensjaar vir Christus
Jongmense word toegerus om op te staan as leiers en hulle identiteit in Christus te ontdek
Uitreike (Skole, Kerke, Kinderhuise, Minder bevoorregtes)
Kampe (Jeug-, Span- en Leierkampe)
Berading
Evangelisasie
Jongmense tussen die ouderdom van 18 - 20 wat belangstel om deel te raak van CORE Youth Ministries kan ons kontak vir verdere besonderhede.
Reviews, get directions and information CORE Youth Ministries.