To promote arts and crafts sold at the Crafters Club gift shop.
New address as from 1 June 2017: Shop 9, Gezina Galleries, Frederika Street, Gezina.
New address as from
At Crafters Club our mission is to promote arts and crafts sold at our Crafters Club gift shop at Gezina Galleries, on the corner of 11th Avenue and Frederika Street, Gezina, Pretoria.
Crafters Club in Gezina Galleries (naby Woolworths), op die hoek van 11de Laan en Frederikastraat, Gezina, Pretoria, verkoop unieke handgemaakte geskenke, meubels, houtrame, lasersny-items, troubenodigdhede, mosaikbenodigdhede, stencils, verf, dekoratiewe muurbehangsels en vele meer. Kom kyk gerus vir 'n besonderse geskenk of iets mooi vir die huis. Ons maak ook items op bestelling.
Ons het rakspasie vir unieke handgemaakte produkte. Kontak my gerus vir navrae 076 527 5720.
Besoek ons webwerf www.craftersclub.co.za