Die Erfenisstigting help met die bewaring van kultuurhistoriese erfenisse.
Hierdie is die amptelike blad vir die Erfenisstigting.Geen politiek, kru taal of neerhalende op- of aanmerkings sal geduld word nie. DIT SAL VERWYDER WORD.
***
This is the official page for the Heritage Foundation. No politics, rude language or disparaging remarks or comments will be tolerated. IT WILL BE REMOVED
Om te help met die bewaring van kultuurhistoriese erfenisse
Die Erfenissentrum op die Voortrekkermonument terrein bestaan uit 'n argief, biblioteek, navorsingsentrum, uitstalruimtes en kantore. Die museum is ingeruim vir die Afrikaner, met die sentrale tema “Afrikaners in die twintigste eeu; bakens, brûe en baanbrekers – poskaartflitse uit die geskiedenis”