We offer small classes and dedicated teachers
GELOOFSOOREENKOMS
Ons glo:Aan die Goddelike inspirasie van die BYBEL sonder enige fout in die oorspronklike daarvan;In EEN GOD (die Ewige Vader, Seun en Heilige Gees) deur Wie die mens geskape is;
In Jesus Christus in Wie God in die vlees geopenbaar is, sy ewige bestaan, maagdelike geboorte, sondelose lewe, wonderwerke, kruisdood, liggaamlike opstanding op die derde dag, hemelvaart en wederkoms;
Dat alle mense van nature verlore is vanwee die sonde en alleen uit genade gered kan word deur geloof in Jesus Christus deur die werking van die Heilige Gees;
Aan ‘n persoonlike en lewende verhouding met God deur Jesus Christus, heilige en toegewyde lewe te midde van hierdie sondige wêreld en verantwoordelikheid om onvoorwaardelik te getuig van God se wil en waarheid in hierdie wêreld.
Statement of faith: We believe in:The Godly inspiration of the Bible in all parts and without error in the original thereof;
One God, (eternal Father, Son and Holy Spirit) who created man.
The pre-existence, incarnation, virgin birth, sinless life, miracles, death, bodily resurrection, ascension to Heaven, and the second coming of the Lord Jesus Christ.
The natural sinfulness of man, the need for regeneration through the working of the Holy Spirit on the basis of grace alone, through faith in Jesus Christ.
A personal and living relationship with God through Jesus Christ, a holy and separated life in this sinful world and a responsibility to proclaim God’s truth and will unconditionally.
Om ooreenkomstig die Bybel te funksioneer onder die leierskap van die Here Jesus Christus en die leiding van die Heilige Gees.
Om kennis van die Evangelie in die leerders in te bou.
Om na die voorbeeld van Jesus te lewe in aanbidding van God, Die Almagtige Skepper en naaste liefde by leerders te kweek.
Om vrug te dra wat by die bekering pas.
Om leerders geestelik, emosioneel, intellektueel, fisies en sosiaal te laat ontwikkel ten einde op te tree vanuit die gesagsposisie van ‘n “oorwinnaar”.
We offer Gr 00-Gr 3(AFTER CARE FACILITIES AVAILABLE DURING SCHOOL TIME)
Gr 4-6; Gr 7-9; Gr 10-12
AFRIKAANS HOME LANGUAGE, AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL LANGUAGE; ENGLISH HOME LANGUAGE, ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE, MATHEMATICS, MATHEMATICAL LITERACY, PHYSICAL SCIENCES, LIFE SCIENCES, ACCOUNTING, TOURISM, CONSUMER STUDIES, COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY, LIFE ORIENTATION