Kom hier as jy Baie lus is .........
om te dans, of ons venue te huur
Die Plaashuis is 'n kuierplek waar jy gaan as jy LUS is om te dans, lang-arm ,kort-arm , stywe-arm, slap-arm nes jy smaak hoe om te dans hier is jy welkom.
Vir enige funksie bring jou eie dop, ons is ernstig BRING. JOU. EIE. DOP. Jy mag maar rerig ons is rustig soos dit.
Ingangsfooie verskil van funksie tot funksie