About
Duimpie Preprimêr is geleë in Bayswater, Bloemfontein. Duimpie vier in 2017 sy 25ste bestaans jaar. Gekwalifiseerde onderwyseresse. Kleuters 3 jr - Gr.R.
Description
Ons beskik oor vier ruim klaskamers met 'n groot speelterrein. Kleuters vanaf 3 jarige ouderdom is welkom. Duimpie het ook twee graad R klasse. Onderwyseresse is professioneel opgelei met 'n assistent juffrou in elke klas.
Duimpie open om 07:00 met middagsorg tot 17:00.
Address: Lormarins Street, Bayswater, 9301 Bloemfontein
Phone: 0514331303
Email: moc.nfbsl@eipmiud
City: Bloemfontein
Street Number: Lormarins Street, Bayswater
Zip Code: 9301
categories: preschool
Opening Hours
Monday: 07:00 - 17:00
Tuesday: 07:00 - 17:00
Wednesday: 07:00 - 17:00
Thursday: 07:00 - 17:00Friday: 07:00 - 17:00
related searches: Duimpie preprimêr bloemfontein fees, Duimpie preprimêr bloemfontein school fees, Duimpie preprimêr bloemfontein reviews