facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Duineveld Ondersteunersklub

Duineveld Ondersteunersklub

About

Duineveld Ondersteunersklub is 'n outonome liggaam van H/S Duineveld te Upington. Die klub bestaan uit alle ondersteuners (ouer as 18 jaar) van H/S Duineveld en Velties Sport.

Description

Alle oud leerders, oud ouers, huidige ouers en enige ander ondersteuner van H/S Duineveld, die ou HTS Upington of die ou HHS Upington is welkom om aan te sluit by Duineveld Ondersteunersklub. Kontak ons by [email protected] as jy 'n amptelike Veltie Ondersteuner wil word. Ons het 'n klubhuis op H/S Duineveld skoolgronde, toegerus met 'n volledige kroeg, kombuis, braai area en binnenshuise aansit plek vir 80 persone, met 'n aangrensende braai area waar tot nog 30 mense onthaal kan word asook mans- en dames toiletgeriewe. Met sportdae op Duineveld sportgronde bedryf ons 'n Teetuin in die tuin voor die klubhuis en na afloop van die laaste wedstryd van die dag, open die klubhuis waar ons dan gewoonlik ook 'n steakbraai aanbied. Verder word gereelde funksies ook in die klubhuis aangebied met die doel om fondse in te samel wat weer aangewend word ter ondersteuning van Duineveld Sport.

Mission

Om alle aktiwiteite van H/S Duineveld te ondersteun deur bywoning van sportbyeenkomste en funksies en finansiële bystand te verleen aan alle buitemuurse bedrywighede, sportgroepe, -spanne en individuele sportmanne en –vroue.

Om skakeling tussen oudleerlinge onderling, asook tussen oudleerlinge en die skool te reël en te bewerkstellig.

As koördinerende en adviserende liggaam op te tree van die aksies van ondersteuners van die onderskeie aktiwiteite wat deur die skool en sy leerlinge beoefen word.

Om fondse en bates te verkry vir gebruik van die Klub.

Die ontwikkeling van tradisies en simbole van identiteit wat gestalte sal gee aan die voormelde doelstellings, te propageer.

Om blootstelling te gee aan ondersteuners soos sakemanne, besighede, boere en enige instansie of individue wat die skool ondersteun, bydraes maak en lid is van die klub.

Address: H/S Duineveld Skoolgronde, h/v Jan de Klerkweg & Ds Aubrey Beukes Rylaan, 8801 Upington
Email: az.oc.dleveniud@sretroppuseitlev
City: Upington
Street Number: H/S Duineveld Skoolgronde, h/v Jan de Klerkweg & Ds Aubrey Beukes Rylaan
Zip Code: 8801
categories: community organization


Similar places near
MySister MyKeeper MySister MyKeeper 3 miles My sister My keeper is an all girls Movement directed at the Empowerment of Woman
KODA multi purpose Community Development Association KODA multi purpose Community Development Ass... 3 miles None Profit Organization that's main focus is to Develop the youth to their full pote...
Moremogolo crisis centre Moremogolo crisis centre 14 miles The center needs more volunteers for door to door
Open Africa Kokerboom Food & Wine Route Open Africa Kokerboom Food & Wine Route 45 miles The Kokerboom Food & Wine Route, covers about 300km, starting in Upington al the way ...
The Christian Assemblies Welfare Organization The Christian Assemblies Welfare Organizatio... 54 miles To improve our communities and to change their lifestyle
Topline Soup Kitchen Topline Soup Kitchen 54 miles Feeding the hunger and improve the lifestyle of our community
Together We Give Together We Give 63 miles Life-Skills Mentoring, Art, Heritage & Healing, Community Food Gardens, Social Activi...
Tsantsabane Youth Service Center Tsantsabane Youth Service Center 109 miles This page is to share important announcements and information to the youth of Tsantsa...
The Factory Postmasburg The Factory Postmasburg 110 miles The Factory Postmasburg meets every Friday at 7pm at the Crystal Chirch Auditorium in...
Tsantsabane Youth Advisory Centre - lovelife Tsantsabane Youth Advisory Centre - lovelife 110 miles The New loveLife Trust (loveLife) is South Africa’s largest HIV prevention programme ...
Tsantsabane Community Radio Tsantsabane Community Radio 111 miles A community radio station in Postmasburg(Tsantsabane Local Muncipality)
Huis Frank du Toit - Ouetehuis Prieska Huis Frank du Toit - Ouetehuis Prieska 123 miles Huis Frank du Toit - Tehuis vir bejaardes in Prieska.
Kgatelopele Youth Info Centre, Danielskuil Kgatelopele Youth Info Centre, Danielskuil 140 miles Kgatelopele Youth Info Centre is an initiative of the Kgatelopele Youth Development F...
Sam_sokolo Carwash Sam_sokolo Carwash 149 miles Top norch Car Wash
Ko Re Tswang Teng Foundation Ko Re Tswang Teng Foundation 154 miles Ko Re Tswang Teng Foundation exists in order to address social imbalances in the comm...
Bucklands Communal Property Association Bucklands Communal Property Association 158 miles Bucklands Communal Property Association is a successful land restitution claim regist...
Sarag Development Agency Sarag Development Agency 158 miles SARAG is an NPO that defend the rights of farm workers and farm dwellers but we also ...
Comment on this place