Ons spesialiseer in elkeen se Finansiële rekenkundige behoeftes
• Op datum bestuursinligting vir dringende bestuursbesluite.
• Verlies vroegtydig af te weer.
• Regstellende besluite om nuwe projekte aan te pak ten einde u besigheid te
verbeter.
• Stappe te neem om belasting te bespaar binne die wet en om
bestuursbesluite te neem om onnodige belasting te betaal.
• Reeds voorbereide en georganiseerde boeke word aan u ouditeure voorsien,
wat ouditeurskoste bespaar en die afhandeling van u finansiële state
bespoedig.
(Indien u van ‘n ouditeur gebruik moet maak aan einde van die
finansiële jaar.)
• Ons streef na korrekte en akkurate boekhouding.
• Elke kliënt word hanteer volgens sy eie behoeftes.
• Ons organiseer u boekhou sisteem met ‘n eenvoudige, verstaanbare liasseer
stelsel.
• Maandelikse terugvoering word aan u gegee – Op datum Inkomste en Uitgawe
staat.
• Ons bied bekostigbare, vaste koste dienste aan wat vooraf bepaal is volgens u
behoeftes.
Vir ‘n professionele, persoonlike ontmoeting om u unieke behoeftes te bespreek kontak gerus ons kantoor by 072 273 3116.
FA Business Accounting Pty verstaan dat u besigheid net so goed en effektief is, soos wat u administasie is.