Bonsmara Breeding | Bonsmara Teiling
Gelykwater Bonsmara is in 2005 gestig in Babanango, Kwa-Zulu Natal. Met sy groot waardering vir kwaliteit, het Eugene vroulike diere gekoop by uitgesoekte boere, met die fokus op eienskappe soos bouvorm en hul vermoë om aan te pas by die bergagtige terrein in die noorde van Zoeloeland. Hy het ook die voorreg gehad om van die beste vroulike diere uit Daan Bothma se stoet te kies. Daarna het hy die gekombineerde kudde verskuif na Middelburg, Mpumalanga in 2009. Die kudde het ontwikkel in diere wat bestand is teen inherente beessiektes en oor goeie bespiering beskik.
To Provide the market with quality breeding animals in order to better Beef production
Bonsmara Stud Bulls |
Breeding Females