Learn 2 Swim, Training for galas and water aerobics
Going4Gold swimming is 'n klub wat gestig is vir verskeie swemaktiwiteite.
Ons vat kindertjies van 2 jaar en op om te leer swem (waterveiligheid), doen afrigting vir galaswemmers, vir gewigsverlies asook fiksheid (wateraerobics)