Harmony House is 'n salon wat reeds vir 15 jaar bestaan, waarvan 8 jaar in Impalapark is.
Harmony House is 'n salon wat reeds vir 15 jaar bestaan, waarvan 8 jaar in Impalapark is.
Ons is 3 susters wat saam die salon bedryf, nl. Annemarie, Wilna en Ria. Ons het almal professionele opleiding ondergaan.
Annemarie is die haarkapper (City & Guilds sertifikaat).
Wilna is die skoonheidsterapeut (Itec diploma)
Ria is die aromaterapeut (ICRH sertifikaat)
Saam is ons 'n hegte span wat streef na uitstekende dienslewering!