About
Hoërskool Oosterland kweek wêreldburgers met karakter. Ons is 'n dinamiese skool in Secunda, Mpumalanga, wat daarna streef dat elke kind sy volle potensiaal bereik op verskeie gebiede. Oosterland is 'n gebalanseerde keuse vir 'n gebalanseerde kind.
Description
Hoërskool Oosterland skep vir elkeen ‘n geleentheid om te ontwikkel. Die skool is gefokus op die ontwikkeling van elke kind.
Oosterland stuur graag leerders uit wat beskik oor al die lewenskwaliteite wat van hul gesogde volwassenes maak in die arbeidswêreld.
Getrou aan ons leuse: Bewerk en Bewaar ons God se kinders.
Address: Drakensberg straat, 2302 Secunda
Phone: 017-631 1091
Email: az.oc.dnalretsoo@gnikrameb
City: Secunda
Street Number: Drakensberg straat
Zip Code: 2302
categories: high school
Opening Hours
Monday: 07:00 - 15:00
Tuesday: 07:00 - 15:00
Wednesday: 07:00 - 15:00
Thursday: 07:00 - 15:00
Friday: 07:00 - 13:30
related searches: Hoërskool oosterland secunda uniform, Hoërskool oosterland secunda school fees, Hoërskool oosterland secunda fees, Hoërskool Oosterland Application forms 2023, Hoërskool oosterland secunda principal, Hoërskool Secunda, Hoërskool Secunda contact details, Hoerskool oosterland facebook