facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Hoërskool Wesvalia

Hoërskool Wesvalia

About

Die belangrikste doel is om huidige nuus en algemene inligting aan ouers en leerlinge deur te gee. www.wesvalia.co.za

Description

By Hoërskool Wesvalia glo ons dat elke leerder belangrik is en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir elke leerder in Hoërskool Wesvalia.

Hoërskool Wesvalia is gebou op 'n Christelike fondasie waaruit die 5 pilare: akademie, sport, kultuur, sosiaal en leierskap stewig gevestig word. Die pilare sorg vir 'n skool vol gebalanseerde Wessies wat gereed is vir die wêreled en wat die grootmenslewe vir hulle kan bied.

Die Wessies spog gereeld met puik akademiese-, sport- en ook met hulle fenominale kultuurprestasies. Wesvalia is ook die enigste skool met 'n amptelike sosiale dagboek waar hulle gereeld by die skool ontbyt eet, veldflieks bywoon en die voete behoorlik laat jeuk vir ons lekker sokkies.

Ons leerders gee om vir mekaar en ook vir die gemeenskap. Die Wessies is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

SOSIALE MEDIA BELEID

Gebruik van sosiale media word aangemoedig en die belangrikheid daarvan erken.
• Hoërskool Wesvalia het ‘n amptelike Faceboek blad wat sorgvuldig gemonitor word. Dit staan as Hoërskool Wesvalia (Amptelik) bekend.
• Administrateurs van die blad plaas gereeld foto’s en inligting oor gebeure op die blad.
• Geen negatiewe kommentaar van die skool of individue mag op die blad geplaas word nie.
• Leerlinge wat as “vriende” van die skool gegistreer mag geen fotos van
medeleerlinge of onderwysers sonder die toestemming van die betrokke persoon op hul persoonlike Facebook-blad plaas nie.
• Leerlinge van Wesvalia mag geen afbrekende of persoonlike
kommentaar oor Wesvalia , sy onderwysers of leerlinge op hul
persoonlike Facebook-blaaie plaas nie.
• Leerlinge en ander gebruikers van Facebook moet deeglik daarvan bewus wees dat Facebook‘n publieke forum is en die misbruik daarvan al ernstige gevolge (insluitend hofsake) gehad het.

Mission

Wesvalia skep kundigheid, vaardighede en verhoudings waardeur elke Wessie die hoogste pieke sal kan bereik deur ons hoë standaarde in: akademie, sport, kultuur, leierskapsontwikkeling, sosiale vaardighede, ons omgee en ondersteuning aan al die Wessies, samewerking met betrokke, entoesiastiese ouers, die professionele aanbod van ambisieuse personeel, die voorsiening van puik fasiliteite, getrou te wees aan ons land en sy mense, ons taal en kultuur en ons Christenwaardes.



"We teach from grade 8 to 12 we are open from Monday to Wednesday from 11:00 to 12:00 and we are closed from Thursday to Sunday"
Address: H/v Readman-en Scottstraat, 2571 Klerksdorp
Phone: 018 4681023
City: Klerksdorp
Street Number: H/v Readman-en Scottstraat
Zip Code: 2571
categories: high school


Opening Hours

Monday: 07:15 - 13:45
Tuesday: 07:15 - 13:45
Wednesday: 07:15 - 13:45
Thursday: 07:15 - 13:45
Friday: 07:15 - 13:45


related searches: Hoërskool wesvalia klerksdorp school fees, Hoërskool wesvalia klerksdorp fees, Wesvalia High School Fees, Wesvalia personeel, Hoërskool wesvalia klerksdorp uniform, Hoërskool Klerksdorp, Klerksdorp hoerskool personeel, Wesvalia Koshuis
Similar places near
Curves Curves 944 meter I love being part of a group that's uplifting, supportive and caring. Curves is the b...
BAR-Evolution Calisthenics BAR-Evolution Calisthenics 1 miles BAR-Evolution is a complete body-weight exercise program for young and old. Best way ...
Solar Spectrum Solar Spectrum 1 miles
MCC Spar Flamwood MCC Spar Flamwood 1 miles Love their spinach tarts, daily vegetables etc. They have extremely nice and deliciou...
Health Studio Klerksdorp Health Studio Klerksdorp 1 miles Even better now with the new look!!
Emunah Pilates & Fitness studio Emunah Pilates & Fitness studio 1 miles Specialized Pilates & Fitness classes for Weight Loss, Sport spesific training, Injur...
CrossFit Klerksdorp CrossFit Klerksdorp 1 miles This is the best exercising experience you will ever have. Positive vibes and motivat...
Sculpted Iron Sculpted Iron 1 miles Stockists of SAF Clothing, NPL Nutrition & Gym gear
Run/Walk For Life Klerksdorp Run/Walk For Life Klerksdorp 1 miles Awesome experience, stinking venue for the park run. When you are waddling or running...
Pro T Cycles Pro T Cycles 1 miles Very good service. Personal service by the owner.
Technical High School Klerksdorp Technical High School Klerksdorp 1 miles This is an amazing school many people might think it's a bad school because of its lo...
Milner High School Milner High School 1 miles Milner High School MHS is a very nice school with great educators. Their facilities a...
Zumba Klerksdorp Zumba Klerksdorp 1 miles Licensed Zumba instructor based in Klerksdorp. Suitable for the whole family
Hoerskool Skoonspruit Hoerskool Skoonspruit 2 miles It is a very nice school
Adrenalin Sports Adrenalin Sports 2 miles Excellent Service and good quality clothing
Klerksdorp School of Gymnastics Klerksdorp School of Gymnastics 2 miles Good coach and awesome space and equipment
Klerksdorp Secondary School Klerksdorp Secondary School 2 miles Well organized, secured and well maintained... Academically Number 1, sports I'd say ...
Venter's Gym Venter's Gym 2 miles Great service from the ladies A perfect gym to work out
Reviews
This is academically advanced School with lots of sports and amazing academic and sport achievements. Teachers that do everything to help and support the learners. It's in the top 100 Schools.
Best school in South Africa with a great education
Much ado about nothing.
Epic school awesome people
Great school. Great grounds.
Best school ever
Best school ever
Translated by Google This is my second Relay for Life at Wesvalia High School. I have also participated in a road race here and attended a drama one night. Thank you for teaching the scholars that life is about much more than good grades. Original Dit is my tweede Relay for Life by Wesvalia High School. Ek het ook al hier aan 'n padwedloop deelgeneem en een aand 'n drama bygewoon. Dankie dat die skoliere leer dat die lewe gaan oor veel meer as goeie punte.
Translated by Google Best high school I know, it is very full of spirit and has a lot of pride for Wesvalia Original Beste hoërskool wat ek ken dit is vreeslik vol gees en het baie trots vir Wesvalia
Comment on this place