Leiers in die Hidrouliese industrie, in Noord-wes Klerksdorp, ons spesialiseer in al jou mynbou, landbou en industriële benodigdhede. 1 stop Hydraulic shop
Hydraulic Repairs and Field services bied uitstekende diens en kundigheid en is jou een stop bestemming vir alle hidrouliese behoeftes, van motors en pompe, tot silinders en huiskrane Vir al jou mynbou, landbou en industriële benodigdhede. Hydraulic Repairs and Flied services is ook die goedgekeurde diensagente vir alle Palifinger Hidrouliese toerusting Your 1 stop Hydraulic shop!
Lifting equipment, Hoses & Fittings, Pompe en motors, Steering valves, Solinoid & Air Valves, Control Valves.