'n Dieetkundige is 'n professionele persoon wat spesialiseer in voedingswetenskap & help om regte voedselkeuses te maak volgens jou liggaam se behoeftes.
Voedingsterapie is vir:
*Gewigsbeheer
*Sportvoeding
*Swangerskap & swangerskapprobleme
*Borsvoeding
*Kindervoeding
*Diabetes
*Cholesterol
*Kanker
*Pre-diabetes
*Hoë bloeddruk
*Obesiteit
*Voedselallergieë
*Wanvoeding
*Artritis
*Seliaksiekte
*Prikkelbare Dermsindroom
*Chron se siekte
*Kolitis
*Divertikulitis
*Hardlywigheid of diaree
*Nierprobleme
*Lewersiektes
*Osteoperose
*Eetsteurnisse
*Vegetariërs
*Spesiale voedingsbehoeftes: PEG/Aarvoeding