facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Johan Wentzel Elektries

Johan Wentzel Elektries

About

Kontak ons gerus vir enige elektriese herstelwerk, installasies, instandhouding of sertifikate van nakoming.

Description

Met meer as 30 jaar ondervinding in die elektriese bedryf bied Johan Wentzel Elektries waardevolle ondervinding en ervaring aan die eiendomsbedryf.

As voormalige bedradingsinspekteur verantwoordelik vir die hantering van alle elektriese konstruksies en instandhoudingsprojekte op alle raadsgeboue van die Mangaung Munisipaliteit is Johan Wentzel Elektries uitstekend toegerus om as vennoot in enige eiendomsprojek in te tree met die volgende dienste:

- Alle elektriese herstelwerk
- Elektriese installasies en instandhouding aan enige geboue
- Projekbestuur van elektriese projekte
- Uitreiking van Elektriese Sertifikate van Nakoming:
Sedert die wetswysiging in 1994, en as ’n geakkrediteerde installasie-elektrisiën volgens SANS 10142-1, is Johan Wentzel Elektries gekwalifiseer om Sertifikate van Nakoming vir enige elektriese installasie uit te reik. Hierdie is ook ’n vereiste vir enige huis wat verkoop word.

Ons verseker u dat ons met bostaande ondervinding en ervaring so ver moontlik sal poog om u van goeie, eerlike en betroubare diens en vakmanskap, asook geldige sertifikate van nakoming te voorsien.

Skakel ons gerus vir spoedige, markverwante kwotasies.



"With more than 35 years of experience in the Electrical industry, we guarantee expert service for all your electrical needs."
Address: 186 Benade Dr, 9301 Bloemfontein
Phone: 083 2282892
City: Bloemfontein
Street Number: 186 Benade Dr
Zip Code: 9301
categories: electrician


Opening Hours

Monday: 07:30 - 17:00
Tuesday: 07:30 - 17:00
Wednesday: 07:30 - 17:00
Thursday: 07:30 - 17:00
Friday: 07:30 - 17:00

Similar places near
Dolfit Electrical Dolfit Electrical 808 meter "Electrical contractors and maintenance on Solar systems, Generators, Pool pumps...
Electrex Electrex 1 miles
Electro Birch Electro Birch 1 miles
Earth Wire Electrical Earth Wire Electrical 1 miles Good service, very reliable and quick response. Can recommend them anytime.
Electrical Connection Electrical Connection 1 miles Under construction....
JP Electrical JP Electrical 1 miles
Duane Electrical Duane Electrical 1 miles Superb service. No call out fees,they are quick to act and very reasonable prices. Ev...
Reviews
Awesome service. Installed all my electrical wiring, plugs and lights in my salon. Thank you very much.
I know Johan, he is very friendly and thoroughly in his work.
These people know there stuff, electricity is their game for sure!
Translated by Google Good honest service. People who keep their word. Original Goeie eerlike diens. Mense wat hou by hulle woord.
Comment on this place