Die fabriek is geleë in die klein dorpie, Dibeng in die Noordkaap. Ons maak al skoene van 1998 af. Ons fokus is om kwaliteit, gemaklike skoene te maak. Ons gebruik goeie gehalte volgrein bees leer, wat die beste deel van die vel is.
Skoene wat van vel (die leer) gemaak is in die Kalahari.
Die fabriek is geleë in die klein dorpie, Dibeng in die Noordkaap. Ons maak al skoene van 1998 af. Ons fokus is om kwaliteit, gemaklike skoene te maak. Ons gebruik goeie gehalte volgrein bees leer, wat die beste deel van die vel is. Al ons skoene het egte leer binnesole en is dubbeld gestik met nylon gare.
Reviews, get directions and information Kalahari Velskoene.