facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Kinder Kuns Klasse

Kinder Kuns Klasse

About

Kinder Kuns Klasse gee kinders die vryheid om hulleself op kreatiwe maniere uittedruk in al die kuns medias en op 'n lekker manier te leer.

Description

Kinder Kuns Klasse begin eerste week in February
2017 Pryse beloop:
Registrasie fooi: R150
Maandlikse fooi: R370
Eenmaalige klas fooi: R100

Op die hoek van 5 Maroela Str. en Geelhout Str. Brakpan.

Vir meer navra kontak Petra 082 550 3419

"Kinder Kuns Klasse leer kinders kuns tegnieke en metodes op 'n pret en kreatiewe manier. Ons werk met 'n groot spektrum van mediums en die klasse is klein en persoonlike. Kinder Kuns klasse het begin in 2015.Ons doen “crafty” projekte met die kinders maar fokus ook op ‘swaar’ kuns tegnieke en terme wat ek die kinders op ‘n lekker manier leer. In Kinder Kuns klasse leer die kinders om self verf te meng en goed uit te werk. Ons ontdek en leer elke klas iets nuut.Kinder Kuns Klasse begin eerste week in Februarie tot November"

Address: 5 Maroela Str, 1552 Brakpan
Phone: 0825503419
Email: az.oc.etisbewymeganam@artep
City: Brakpan
Street Number: 5 Maroela Str
Zip Code: 1552
categories: art school

related searches: Kinder kuns klasse brakpan review, Kinder kuns klasse brakpan 2021
Similar places near
Kannienie Arts Kannienie Arts 848 meter
Die Boomhuis Die Boomhuis 1 miles Very nice place just the matress very hard
Eye_Am Studio Eye_Am Studio 2 miles Nothing can change ones appearance more spectacularly than a proper haircut done by a...
Carnival Art Carnival Art 2 miles
Artistic Canvas Artistic Canvas 2 miles Artistic Canvas where we create canvas based art.
Walds Visual Arts Studio Walds Visual Arts Studio 2 miles Design Studio
Heartworx Studios Heartworx Studios 2 miles It's a quiet and chilled place, a perfect place for me time
Body Art Gym Brakpan Body Art Gym Brakpan 2 miles Old skul but effective, u go there there is no talk u just gym, I recommend ppl to j...
The Art Gallery The Art Gallery 2 miles
OR Tambo Cultural Precinct OR Tambo Cultural Precinct 2 miles Amazing and informative centre clearly and elaborately conversant with our history an...
Comment on this place