Kleine Wonders -is 'n unieke baba kleuterskool, in versorging van babas vanaf 3 maande.-is a unique baby nursery school caring for babies from 3 months.
En Jesus se vir sy dissipels: "Laat die kinders na My toe kom, en verhinder hulle nie!"
Om 'n Gesonde, Christelike grondslag vir ons babas en kleuters te voorsien en gelukkige kleuters te skool.