"Kleuterskool Bosveldspruitjies is in September 1977 amptelik geopen en steeds is ons visie om te verseker dat leer deur spel voorkeur kry. Om geleenthede aan die opvoeders en kleuters te skep vir kennisuitbreiding en ontwikkeling. Om die skoolterrein optimaal te ontwikkel en om aktief deel te wees van die gemeenskap."
Address: 79 Moffatstr, 0480 Warmbad, Limpopo, South Africa
City: Warmbad
Street Number: 79 Moffatstr
Zip Code: 0480
categories: day care