About
Ons is slegs ‘n uur of wat se ry vanaf Johannesburg en is geleë langs die Kliprivier in Rothdene, ‘n dorpie in die Witwatersrand distrik.
Description
Ons het 300 staanplekke beskikbaar, met elektrisiteit en ablusie geriewe, vir enkel persone en gesinne.
•2 x Jacuzzis
•3 x Swembaddens
•Putt-putt baan
•Kiosk
•Kinder speelpark
•Trampolines
•Volleyball
•Groot skaakbord
•Pool kamer
•Visvang geriewe
•Voëls en wild om te besigtig en nog baie meer!
Impressum
Klipdraai is in besit van ‘n bekende sakeman in die Vaaldriehoek. Hierdie kampterrein bied ‘n wye verskeidenheid prettige aktiwiteite vir almal!
Address: Plaas Kookfontein, Viewlaan, 1929 Meyerton, Gauteng
Phone: 0649045221
Email: oc.krapnaavarakiaardpilk@sgnikerpseb
Parking:
Lot
City: Meyerton
Street Number: Plaas Kookfontein, Viewlaan
Zip Code: 1929
categories: campground
Opening Hours
Monday: 08:00 - 17:00
Tuesday: 08:00 - 17:00
Wednesday: 08:00 - 17:00Thursday: 08:00 - 17:00
Friday: 08:00 - 17:00
Saturday: 08:00 - 17:00
related searches: Klipdraai karavaanpark meyerton rates, Klipdraai karavaanpark meyerton prices, Klipdraai karavaanpark meyerton map, Klipdraai karavaanpark meyerton for sale, Klipdraai Caravan Park reviews, Klipdraai Caravan stands for Sale, Vakansie oorde naby meyerton, Klipdraai day visitors