Alles wat hier gepost word gaan oor ons Skepper.
Hy is Alfa die Omega die Begin en die Einde Hy is ons Skepper dierbares die Een wie ons geskape gee Hom die eer want Hy verdien die na alles wat Hy vir ons gedoen deurgemaak en beteken.Hy is waarlik die Seun van God.Amen