facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Laerskool Eureka - Slegs die Beste

Laerskool Eureka - Slegs die Beste

About

Welkom by Laerskool Eureka

Description

1969. Dit is die jaar toe die eerste twee stene opmekaar gesit is om ‘n begin te maak aan ‘n merkwaardige skool, Laerskool Hadisonpark. Ja, die skool is eers op die 11de September 1971 hernoem na Laerskool Eureka.

Die skool se deure het amptelik geopen in Januarie 1971. Mnr Louis Pienaar was die eerste skoolhoof en het met groot trots die skool geopen met ‘n leerdertal van 186 leerders en 5 onderwysers.

In 1972 is 260 leerders ingeskryf by Eureka teen ‘n merkwaardige bedrag van R4.00 per jaar, as skoolfonds. ‘n Absolute hoogtepunt vir hierdie jaar was ons atletiek-byeenkoms, wat op Laerskool Eureka se eie velde aangebied is.

Laerskool Eureka bied met trots aan: Die fluitspeler van Hamelin, die naam van die eerste operette wat in 1973 opgevoer is. In hierdie jaar het ons ook met krieket as buitemuurse-aktiwiteit vir ons leerders begin.

Na net 3 jaar het ons leerdertal alreeds na 292 leerders gestyg. Daar het dan ook in 1974 groot opgewondemheid by die skool geheers toe ons eerste skoolbus by die skoolhek ingery het.

Na 15 jaar van ‘n fantastiese opbou van ons pragtige skool het Mnr Louis Pienaar die leisels aan Mnr Koos Lochner in 1987 oorgegee. Hy het met groot trots voortgebou op die grondslag wat reeds gelê was.

Voor ons, ons oë kon uitvee was Laerskool Eureka reeds mondig. In 1991 het ons, ons 21ste verjaardag met ‘n baie suksesvolle en spesiale operette gevier: Gelukland Dit het alles onder leiding van Mnr Hermie van der Merwe gebeur wat die derde skoolhoof van Laerskool Eureka was. Gelukland: Dit was inderdaad waar ons onsself bevind het. Ons leerdertal was toe reeds 529.

‘n Groot hoogtepunt van ons 25ste verjaardag was ons revue wat ons in die Kimberley-teater aangebied het.

Na ‘n baie suksesvolle termyn van baie harde werk het Mnr Daan du Toit die stuur by Mnr Hermie van die Merwe oorgeneem. As die vierde skoolhoof van Laerskool Eureka het hy dan ook die eer gehad om op die 30ste Augustus 1997 die skool se splinternuwe klubhuis in te wy.

Die jaar 2000 was ook vol opwinding, veral vir die Graad 4’s wat nuwe klasse gekry het en ons tweede optrede in die teater.

Met ons leerdertal wat nogsteeds jaarliks gestyg het, het ons in 2006 nog tennis- en netbalbane gebou om vir al ons leerders optimale geleenthede in hulle buitemuurse- aktiwiteite te bied. In die klaskamers het ons lugverkoelers geïnstaleer om op daardie 38 grade Celcius dae, ons kinders se konsentrasie te help behou. Ons het dan ook ons kultuur ‘n hupstoot gegee met ons aanbieding: Afrikaans Rock!
2010 het ons afgeskop met 813 leerders en Mnr Manie Verrynne het dan ook by Mnr Daan du Toit oorgeneem as vyfde skoolhoof.

2011 is Eureka 40 jaar jonk en baie projeket word vir die feesjaar beplan.

Mnr Manie Verrynne beoog om saam met sy 45 personeellede, SLEGS DIE BESTE, uit te bring in elke leerder van ons pragtige skool, Laerskool Eureka!

Mission

Visie

In Laerskool Eureka sal ek :

‘n Christen wees

in Afrikaans onderrig word

elke geleentheid gebruik

myself en ander respekteer

my voorberei vir die toekoms

‘n balans handhaaf

verantwoordelik optree

Missie

In Laerskool Eureka wil ons aandag gee aan:

Totaliteit - Liggaam; Gees; Verstand

Selfbeeld - Bekwaam; Waardevol; Verantwoordelik

Gesag - Dissipline + Selfdissipline

Sosiale vaardighede

Positiewe gesindheid

Trots

Toekomsverwagting

Werksbevrediging

Doeltreffende onderwys

Ouerbetrokkenheid

Ouerleiding

Gemeenskapsbetrokkenheid

Address: 10 Klisserwg, Hadisonpark, 8301 Kimberley (Afrique du Sud)
Phone: 0873105310
Email: az.oc.liamasba@akerue
City: Kimberley
Street Number: 10 Klisserwg, Hadisonpark
Zip Code: 8301
categories: elementary school



related searches: Laerskool eureka slegs die beste kimberley principal, Laerskool eureka slegs die beste kimberley fees, Laerskool eureka op facebook, Eureka Primary School Kimberley, Laerskool eureka personeel, Eureka Primary School fees, Laerskool Eureka photos, Eureka Primary School Vereeniging
Similar places near
Orion Church International Kimberley Orion Church International Kimberley 332 meter Orion Church International is a fantastic church, it is one the most fantastic church...
EModels KBY EModels KBY 334 meter Emodels KBY > Get your modeling career going! Runway | Pageant | Photographic | Beaut...
HTS Kimberley THS HTS Kimberley THS 437 meter This is the only Technical school in the province and is produce the Technicians our ...
Kimberley Technical High School Kimberley Technical High School 456 meter This is the only Technical school in the province and is produce the Technicians our ...
HNK / Northern Cape High School / Hoërskool Noord Kaap HNK / Northern Cape High School / Hoërskool ... 834 meter Please accept me.... All my friends go to this school and its been my dream school fo...
Elizabeth Conradie School / Skool Elizabeth Conradie School / Skool 1 miles Drove behind the schoolbus yesterday. The schoolbus was empty, except for the driver ...
Hoërskool Adamantia Hoërskool Adamantia 1 miles Brilliant school. Experience that some teachers or not commit to subjects. No extra ...
Northern Cape High School Northern Cape High School 1 miles Please accept me.... All my friends go to this school and its been my dream school fo...
Hoërskool Adamantia - Addies Hoërskool Adamantia - Addies 1 miles Brilliant school. Experience that some teachers or not commit to subjects. No extra ...
Diamond Driving School Kimberley Diamond Driving School Kimberley 1 miles DDS is the SUPER BEST driving school EVER!!!!!! The service is AWESOME and the instru...
Quality Driving School Quality Driving School 1 miles Really cheap package for code 8 drivers license. Friendly service
Kimberley Junior School Kimberley Junior School 1 miles My son is attending there for 2years now....and so far so good ....best primary schoo...
ATTI Kimberley ATTI Kimberley 2 miles schalck its mr cossie plz snd me my file info wth cv n certifcts ur cash hasbeen depo...
Kimberley Boys' High Land Service Movement Kimberley Boys' High Land Service Movement 2 miles I am a learner there it is a great institution.
Kimberley Boys' High School Kimberley Boys' High School 2 miles I am a learner there it is a great institution.
Staats Laerskool- Kimberley Staats Laerskool- Kimberley 2 miles I go to STAATS PRIMARY SCHOOL and i just love it there... its a really nice school
CBC St Patrick's CBC St Patrick's 2 miles Very versatile awesome school
Reviews
Very passionate and committed teachers, well organized admin staff and involved parents. Everyone at Eureka are a family . High education standard.
IAM a maid that is my work.l stay in Kimberly Northen cap my home is at plumtree malopa Zimbabwe. thanks you for all you accepting my request to you
Primary school with high standards
This is my school that i am enroled
Fantastic teachers
Comment on this place