Die omgee skool met 'n passie vir kinders! EEN LEWE - LEEF DIT! ONE LIFE - LIVE IT!!
Die visie, missie en kernwaardes van ons skool.
Die beste primêre opvoedkundige instelling in die land.
Ons bied:
• Uitmuntende akademiese onderrig
• Optimale sportgeleenthede
• ‘n Verskeidenheid kulturele aktiwiteite
• Maksimale ontwikkeling van lewenstoegeruste leerders
Ons bereik dit deur:
• Christelike gefundeerde onderrig en opvoeding gesteun
deur ons leuse: KEN HOM EN LEEF
• Gehalte uitkomsgebaseerde onderwys
• Professionele, goed opgeleide en toegewyde personeel
• Funksionele sisteme en stelsels
• Handhawing van dissipline en kernwaardes
Kernwaardes:
Christelike lewensbeskouing
Lojaliteit
Integriteit (Arbeid-adel)
Doeltreffende kommunikasie
Innovering (Vernuf)
Konsekwentheid
Buigsaamheid
Bemoeienis en deernis
EEN LEWE, LEEF DIT!!