"Voorwaar 'n voorslag skool waar elke kind kosbaar en belangrik is. Met voortreflike personeel wat na die unieke behoeftes van elke kind omsien.By Laerskool Northmead word daar diep spore getrap. Waar elke leerling sy plek volstaan, geanker in die Woord, liefde teenoor ander en 'n respek vir die omgewing."
Address: Benoni, Gauteng, South Africa
City: Benoni
categories: elementary school
related searches: Laerskool northmead benoni reviews, Laerskool northmead benoni fees, Laerskool northmead facebook, Laerskool northmead personeel, Laerskool northmead kleredrag, Laerskool northmead benoni uniform, Laerskool northmead benoni school fees, Laerskool Rynfield