Since 1946 Summerwood Primary School in Summerstrand, Port Elizabeth, has been providing children with an excellent foundation for school and for life.
Laerskool Summerwood glo dat elke kind by Summerwood spesiaal moet voel en erkenning moet geniet as ’n gewaardeerde lid van die skoolfamilie en die wyer gemeenskap. Ons glo ook dat dit vir kinders uiters voordelig is om te leer om ander te dien en te eerbiedig. Ons personeel is ’n professionele span wat hulle daaraan wy om dié gekoesterde ideale te bevorder. Ons moderne fasiliteite, innoverende tegnologie, nie-diskriminerende, Christelike grondslag en parallelmedium (Engels en Afrikaans) benadering, dra alles by tot die welslae en eie karakter van Summerwood.
"Do Ye Even So"
"We are a bilingual Primary School based in Port Elizabeth and founded in 1945.Our vision is for every learner to receive an engaging and enriching educational experience.We want every child to experience joy, both in the classroom and on the field."