Opvoedkundige speelskool vir babas tot 3 jariges.
Lekker lag land is 'n opvoedkundige speelgroep wat babas vanaf 6 maande tot kleuters 3 jaar inneem. Jou kind se ontwikkeling en opvoeding is vir ons van belangrik daarom is daar klein groepies in 'n klas vir individuele aandag. Lekker lag land is 'n afrikaanse skool met chrisetlike waardes. Ons bied 'n stimulerende program en veilige speelterrein aan. By Lekker lag land waarborg ons vriendlike, liefdevolle personeel.