Vir "daai ietsie anders mooi" baba en kinderklere en dekor kontak Liefi Kind! Bekende brands en handgemaakte mooi goedjies beskikbaar!
Die motivering agter Liefi Kind is my passie vir kinders en spesifiek my twee eie Liefi Kinders. En hoe dan nou anders as om hulle mooi te maak en te bederf met daardie ietsie anders en ietsie mooi!!!!!
Liefi Kind se produkte is als goeie kwaliteit, handgemaakte, eg Suid Afrikaanse produkte en is uniek.
Kom bederf jou Liefi Kind