Lounge 412 is 'n kerk groep wat probleme behandel wat relefant is tot jong mense rondom 20 - 30. Ons teks vers is 1 Tim 4:12. Ons tema is nou "Playing God"
Lounge 412 is 'n kerk groep wat probleme behandel wat relefant is tot jong mense rondom 20 - 30. Ons teks vers is 1 Tim 4:12 "Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges 'n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid". Ons tema is nou "Playing God". Ons kom elke Woensdag 18:45 by mekaar by NG Rooihuiskraal gemeente.