Love All Things Pretty ♡
Ek is van kleins af al heeltemal gek oor foto's neem ~ 'n oomblik wat vasgevang word op 'n prentjie wat jy oor en oor na kan kyk was nog altyd vir my KOSBAAR. Vandag is ek so geseënd ~ ek kan uiteindelik my liefde uitleef! <3
I have been 'trigger-happy' since I can remember ~ a moment in time captured forever in a picture has always been PRECIOUS to me. Today I am blessed - I can finally live my dream! <3