Gekookte etes afgelewer by u huis @ R45 p/bord
In vandag se gejaagde lewe is dit moeilik om daagliks tyd vir jouself en/of jou familie te maak…..
Laat ek jou lewe so bietjie vergemaklik deur ‘n heerlike bord gekookte kos by jou huis/werkplek te kom aflaai. Vergeet van ure agter ‘n warm stoof, om nie eers van opruim en skoonmaak na die tyd te praat nie.
Jy word nie gebind met ’n kontrak nie en kan bestel soos en wanneer jy nodig het. Jou bestelling moet my die voorafgaande werksdag voor 15:00 bereik. Bestellings kan per foon, sms of whatsapp gestuur word.
Spyskaart word weekliks beplan en sluit ‘n wye verskeidenheid geregte in
Ek lewer weeksdae (Maandae – Donderdae) vanaf 12:30 ‘n bord gekookte kos by jou huis/werksplek af.
(Skakel om uit te vind of jy binne die aflewerings gebied val)
Vrydae slegs ligte etes bv. Macaroni & kaas / Lasange
Elke bord bestaan uit 1 x vleis, 1 x stysel en 2 x groente (tensy anders aangedui).