About
Ek vra R50 vir n mans sny maak nie saak water style nie kinders is ook R50 pop net in hoef nie af spraak te maak nie
Description
ek is n old fasion barber ek het my ambag by my oupa geleer soos hy oor die 55 jaar trug geleer is ek is nou al vir meer as 13 jaar in die ambag so ja kom try my weet julle sal nie spyt wees nie
Address: On the coner of main road and steyn road kocksoord, Randgate Randfontein, Eastern Cape, South Africa
Phone: 815344828
Email: moc.liamg@667silleerdna
Parking:
Street
City: Randfontein
Street Number: On the coner of main road and steyn road kocksoord
Zip Code: Randgate
categories: professional service, barber shop, hair salon
related searches: Best mobile barber shop randfontein