facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Monster Spoortjies

Monster Spoortjies

About

Dagsorg & Nasorg... Vakansiesorg... Flexi ure... Hope pret vir die monstertjies...

Impressum

Dagsorg: Ons is ‘n passievolle span wat met deurnisvolle sorg/liefde na ons kinders omsien! By Monster Spoortjies is ons leuse “Elke Dag is ‘n Goeie Dag” en dis presies wat ons vir elke maatjie wil hê... Ook vir elke ouer moet die dag makliker verloop met geen kommer oor kleinding se welstand nie.... Ons glo onwrikbaar dat ons en ons ouers in ‘n vennootskap MOET wees Dis ‘n spanpoging wat tussen die ouerhuis en die dagsorg plaasvind. Ons wil hê ouers moet die vrymoedigheid hê om oor enige iets met ons te kom gesels. Dagsorg vir maats 3 maande – 5 jaar.

Ons Fokus: Op ontwikkelingsmylpale per ouderdomsgroep, maar is ons ook gefokus daarop dat kinders steeds toegelaat moet word om kinders te wees. Wees verseker dat u kleinding pê gespeel by die huis gaan aankom! Ons is ook deeglik daarvan bewus dat u kind grootword in ‘n diverse, interessante tyd en omgewing! Dit is daarom dat ons aktiwiteite weekliks rondom relevante “onderwerpe” (seisoene, kulture, tale, beroepe en dies meer) beplan. Alhoewel ons hoofsaaklik Afrikaans is, word die kinders ook blootgestel aan Engels (liedjies en andersins) en beoog ons om met die verloop van tyd die kinders stelselmatig aan basiese Sotho woorde en begrippe bloot te stel.

Nasorg: Personeel sien toe dat u kind middagete nuttig. Hulle help graag maats met huiswerk en gee ook kans vir speel. Hulle sien ook toe dat die kinders skoolklere uittrek en dit netjies bere.

Vakansiesorg: Maart skoolvakansie is om die draai en Monster Spoortjies doen vakansiesorg vir slegs R50 per dag!! Bring gerus vir kleinding om die vakansie saam met ons te geniet!! Nasorg & vakansiesorg vir Graad R tot Graad 5 – ons is alle vakansies oop!!

Ons tye: Vanaf 6h30 – 17h30 – met flexi tye beskikbaar op aanvraag.

Ons perseel is heerlik ingerig met hope ruimte vir die kiddos om te speel en baljaar!! Baie lag… Sing... Speel... Kuns... Pret... Hardloop... Eet... Rus... Roomys... Prettige plesier is aan die o

Address: Coligny Street, 9300 Bloemfontein
Phone: 0762015139
City: Bloemfontein
Street Number: Coligny Street
Zip Code: 9300
categories: child care service, day care


Opening Hours

Monday: 06:00 - 18:00
Tuesday: 06:00 - 18:00
Wednesday: 06:00 - 18:00
Thursday: 06:00 - 18:00
Friday: 06:00 - 18:00

Similar places near
Montessori Kids Bloemfontein Montessori Kids Bloemfontein 210 meter Montessori kids culture is devoted to helping each child grow towards independence by...
Piccolini Day Care Piccolini Day Care 328 meter Piccolini daycare is a daycare that provides quality care and educational stimulation...
The Tiny Kids academy The Tiny Kids academy 1 miles This has been the best schooling experience since our move. My little one is always s...
Smiley Kids Brandwag Smiley Kids Brandwag 1 miles Smiley Kids is an Early Childhood Development Association with deep rooted Christian ...
Tubbieland Dagsorg Sentrum Tubbieland Dagsorg Sentrum 1 miles Translated by Google It is a school....? Original Es un colegio....?
Comment on this place