Hier wil ons jou 'n geestelike huisgesin bied waar jy kan groei in aanbidding, versorg word en Jesus se liefde met almal kan deel.
NG Carletonville bied jou 'n gesin wat omgee deur:
Jesus se liefde met almal te deel,
'n Tuiste te wees waar almal geestelik kan groei en
Versorg word deur diens aan mekaar
Tot aanbidding van God Drie-enig.