Eredienstye:
Oggenddiens 09:30
Aanddiens 18:30
Weeklikse Program:
Dinsdae
15:30 Kinderkrans
17:45 Stiltetyd in kerk/Prayer walk
19:00 Aand Vroue-aksie
19:00 Manne-aksie (2 Weekliks)
Woendae
09:00 Oggend Vroue-aksie
17:00 Sopkombuis
17:00 SKJA
18:30 Biduur
Ek is die verskil!
Leraar
Ds. Christo Stümke
Koekie-Verkope elke Dinsdag
*Slegs op bestelling.
*R15 per 250g.
*Soorte:
-Vlakoekies
-Gemmerkoekies
-Appelkooskoekies
-Noorsdorinkies
-Romany Creams
-Soetkoekies
-Oatskoekies
-Konfytkoekies
-Kersiekoekies
Kos-verkope elke Vrydag.
*Bestellings kan afgelewer word op aanvraag.
*Pannekoek
*Jaffels
*Currie Bunnies
*Kerrie en Rys
*Quiche
*Roosterkoek en wors
*Hamburgers
*Hotdogs
*Basaar poeding
*Kerrie Afval
*Hou blad dop vir roeterende spyskaart en pryse.