"As gestuurde gemeente dien ons die Here met vreugde deur by mekaar en by ander betrokke te wees." Hiermee se ons dat ons ons christenskap in die gemeenskap wil uitleef.
Eredienste:
Kwartaal 1 en 4 (somer): 09:00 en 18:30
Kwartaal 2 en 3 (winter): 09:30 en 18:30
Ons strewe daarna om 'n geestelike tuiste te wees vir alle mense in Kathu. Ons wil akkommoderend wees en die liefde van Jesus prakties uitleef in ons gemeenskap.