Nylstroom Diere Salon & Oppas Diens
Diere skêr trim, was met dip, droog blaas, koeke verwydering, naels knip asook Diere Oppasdiens by ons perseel asook by diere se tuiste in Nylstroom self. Hokke beskikbaar vir aggresiewe honde. Tuislike atmosfeer met groot erf. Diere word geneem vir stap as goedgekeur deur eienaars.
Alle diere word op eie risiko gelaat. Hulle kliniek kaarte moet op datum wees. Geen buitensporige aggresiewe diere. Eienaars sal aanspreeklik gehou word vir skade aangerig. Diere wat nie 'reggemaak' is nie word toegelaat op eie risiko.