School
Voor & Naskool Sentrum.
Julle Kinders,
Hulle Toekoms,
Ons Passie !!
• Unieke Kuns Akademie (Inskrywings beskikbaar vir 2014)
• VOORSKOOL
Individuele aandag d.m.v. klein klasse
Gekookte ontbyt en middagetes
Addisionele stimulasie in die vorm van aktiwiteite
• NASKOOL
Remediërende Wiskunde (Graad 1 tot 7)
Remediërende Lees (Graad 1 tot 7)
Ekstra Engelse Klasse
Kuns Akademie - Deelname aan Kunswedstryde
Privaat leerlinge word toegelaat, kontak ons om teleurstelling te voorkom.
• TUTORKLAS
Toesprake
Take
Leermetodes
Wiskunde Hulp
Taal en Lees Hulp
• GRAAD 3 LEERMETODES
Vanaf die vierde kwartaal
Gerieflik op een perseel! Christelike waardes en bekostigbare pryse!