Ons bedien Orania en omliggende dorpe en verskaf alle boumateriaal, gereedskap, tuinbenodighede en huishoudelike toestelle aan klante soos ontwikkelaars, bouers, kontrakteurs, boere en die publiek in die algemeen.
Welkom by ORION HARDEWARE, alle BOUERS, DOEN-DIT-SELF MENSE en BOERE. Ons is die Noord-Kaap en Vrystaat se beste hardeware winkel.
Ons spesialiseer in hardeware, kraggereedskap, staal, hout, verf, gas, glas, tuinprodukte, loodgieter-, elektriese-, en swembadbenodighede..
Ons voorsien produkte van bekende handelsmerke.
Ons hanteer kwotasies vir groot en klein bouprojekte asook enige ander projekte. Kom onderhandel met ons vir die beste pryse.