Pamper Me is sentraal gelee in Jan Kempdorp.
• Laat jou hande die beste lyk en voel met ons Manikuur
• Kom doen jou naels – Biosculpture Gel of akriel
• Laat jou voete vertroetel met n heerlike Pedikuur
• Gooi flikkers met ”Eye Lashes” vir daai spesiale aand
• Die Wax raak onslae van haartjies op ongewenste plekke
• Jou gesig en bo lyf sal tintel na ʼn Facial van jou keuse
• Sonbed tot jy tevrede is met die velkleur vir die groot dag
• Leiding in Professionele grimeer style vir jou gesig
• Bederf jou geliefde met n Geskenk bewys (voucher)
Kom gesels gerus met Selma vir jou groot bederf